Johannes Schickerling
Johannes het ‘n meestersgraad in kliniese sielkunde aan die Noord-Wes Universiteit behaal, waartydens hy verdere ervaring in die volledige spektrum van geestesversteurings ervaring opgedoen het by Tygerberg Hospitaal en Stikland Hospitaal.
Sedert 2009 is Johannes se privaat praktyk gefokus op psigoterapie met kinders en gebruik hy veral spelterapie om die leefwêreld van die kind te verstaan en verandering in gedrag te bereik. Johannes is verder ’n gekwalifiseerde BWRT (Brain Working Recursive Therapy) trauma terapeut met ‘n spesifieke fokus op persoonlikheidsversteurings, gedragsversteurings en gemoedversteurings onder kinders en tieners.
Huidiglik tree Johannes op as ‘n direkteur van SA Centre for Mental Health. Afgesien van sy betrokkenheid in kliniese sielkunde, bied hy deur die Sentrum psigo-opleiding aan die algemene publiek via verskeie nasionale media platforms.