Kontak ons

Een van ons spanlede sal jou e-pos so gou as moontlik beantwoord. Indien jy enige navrae het, ‘n afspraak of ‘n Skype afspraak by een van ons terapeute wil maak, kontak ons gerus by Tel: 078 049 2677 en 021 832 5529 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Alle inligting wat jy hier invul, asook jou epos adres sal net vir ons oë wees!
In geval van nood skakel een van die noodnommers

Naam 
Epos 
Geslag 
Ouerdom 
Stad / Dorp 
Tipe navraag 
Kontaknommer 
Inligting 
Vul asb die volgende in izdnpkda Help ons om SPAM te voorkom
    

{ kontak ons}


Adres:

Unit14 Oewerpark
Rokewood Rd
Die Boord
Stellenbosch
Wes-Kaap
Koördinate: -33.948535,18.857897
Telefoon nr : 078 049 2677 en 021 832 5529
Praktyk nommer: 9990860000772569

In geval van nood skakel een van die volgende noodnommers:

Goodhope

Good Hope Sielkundige Diens word vanaf die Stellenbosch staatshospitaal bedryf en asook van die TC Newman-hospitaal in die Paarl, hul bied terapie en berading aan individue en gesinne. Kontak hul by 021 887 7913
Kontak Goodhope

Childline

CHILDLINE is 'n gratis 24-uur berading diens vir kinders en jong mense en hul gesinne wat slagoffers is van geweld. In geval van nood kontak hul 24-uur tolvrye hulplyn by
08 000 55 555
Kontak Childline

SADAG

SADAG (South African Depression and Anxiety Group) het 'n kragtige span psigiaters, sielkundiges en algemene praktisyns. Indien u na ure hulp benodig kontak hul 24 uur tolvrye hulplyn by 0800 12 13 14
Kontak SADAG