is ‘n kliniese sielkundige wat sedert 1995 in privaat praktyk is. Louis spesialiseer al etlike jare lank in algemene psigoterapie met volwassenes, sielkundige assessering en sportsielkunde. Hy het ook met verskeie provinsiale, nasionale en Olimpiese sportlui gewerk met die oog op die verbetering van prestasie. Louis is gereeld betrokke by konsultasie aan maatskappye vir leierskapsontwikkeling, opleiding, spanontwikkeling, keuring en plasing.