SA Centre for Mental Health
Kliniese sielkunde privaat praktyk
Geleë in Stellenbosch
Adres
Kantoor Nommer 6
Grondvloer
Van Riebeeck Straat 6
Stellenbosch
Wes-Kaap
Telefoon nommer
078 049 2677
Stuur 'n epos
Kontak ons hier
SA Centre for Mental Health
Die meeste van ons klïente probleme ervaar met depressie-, angs- of emosionele trauma verwante toestande. Interpersoonlike probleme met vriende, kollegas en/of familielede kom ook gereeld onder ons klïente voor. Ons bied egter ook die volgende spesialis dienste:
- Forensiese sielkundige (Medico-Legal) assessering en getuienis
- Psigometriese assessering
- Verhouding/Egpaar Terapie
- Sport Sielkunde
Dr Louis Awerbuck
Kliniese Sielkundige
is sedert 1995 ‘n kliniese sielkundige in privaat praktyk. Hy spesialiseer in psigoterapie met volwassenes en verhoudingsmaats, sowel as in sielkundige assessering, regsmediese getuienis en sportsielkunde. Louis het ook met verskeie individuele atlete op provinsiale, nasionale en Olimpiese vlak gewerk, met die doel om hul prestasie te verbeter. By geleentheid tree Louis ook as konsultant op vir korporatiewe maatskappye. rakende leierskapsontwikkeling, veranderingbestuur, en interpersoonlike vaardighede.
Jessica Monk
Geregistreerde Psigometris
het die BPsych-ekwivalente program in Psigometrie voltooi het. In 2025 is sy voltyds aangestel in ’n dubbelrol as geregistreerde psigometris en praktykbestuurder by die SA Centre for Mental Health. Sy het ’n besondere belangstelling in die toepassing van psigometriese beginsels in die breër gesondheidsorgsektor.
Almarie du Preez
Musiekterapeut
is sedert 2009 ’n geregistreerde musiekterapeut met uiteenlopende kliniese ervaring in gespesialiseerde rehabilitasie- en geestesgesondheidsentrums. Haar agtergrond sluit neurodivergente sorg, psigiatrie en ondersteuning aan individue met ouderdomsverwante kognitiewe veranderinge in. Haar huidige praktyk fokus op die gebruik van doelgerigte musiekterapie-intervensies om chroniese angs te verlig en akute stres te bestuur. Sy integreer ook grondslagopleiding in Guided Imagery through Music (GIM) om diepe ontspanning en emosionele veerkragtigheid te bevorder.